Featured
Waarmee Ek Kan Help

Waarmee Ek Kan Help

Ek is ‘n Sangoma en help mense met verskeie probleme, van siektes tot persoonlike probleme. As jy ‘n baie ongelukkige mens is of dit voel of jy vervloek is, dan is daar hulp. Ek is meer as 30 jaar in die beroep en het al duisende mense gehelp wat regtig in die donkerte was. My werk behels: Ek is weer terug in die Kaap. Ek nooi al my ou kliënte om weer met my kontak te maak indien julle weer…

Read More Read More

Huweliksprobleme

Huweliksprobleme

Huweliksprobleme is baie hartseer. Om te dink 2 mense is lief vir mekaar en iewers langs die pad het jou lewensmaat die pad byster geraak en groener weivelde gaan soek, want daar is nie meer liefde nie. Hoe gebeur dit? Respek en liefde verdwyn uit die verhouding, hulle kan nie meer oor dieselfde goed praat nie, daar is altyd rusie en miskommunikasie. Daar is ook nie opwinding in die huwelik nie. Ek weet van mense wat al 25 jaar tot 30…

Read More Read More

Ongelukkigheid

Ongelukkigheid

Boosheid is gewoonlik iets wat in jou huis plaasvind, soos byvoorbeeld ongelukkigheid, siektes, huweliksprobleme, bakleiery, misverstande ens. Daar kom ook ‘n tyd wat jy niks kan reg doen nie en alles loop net verkeerd. Daar is ook die moontlikheid dat jy hartseer in jou huis uitbeeld, soos sekere beelde, portrette ens. ‘n Skildery met ‘n hartseer gesig of huilende ogies kan lei tot ongelukkigheid in jou huis. Erfstukke wat onreëlmatig bekom is, of iemand wat stry en baklei oor erfstukke kan ook…

Read More Read More

Gelukbringers

Gelukbringers

Werking Die gelukbringer is gemaak vir enige probleme wat na jou kant toe kom. Dit verwyder alle negatiewe energie en trek positeiwe energie na jou toe. Hy beskerm jou ook teen verwensing en vervloeking. Hy help ook met verhoudings, kommunikasie ens. Identifikasie Die gelubringer is ‘n klein rooi materiaal sakkie wat verpak is met ‘n spesiale badsout en holy ash. Gebruiksaanwysing Om te gebruik: Sit sakkie in jou badwater met die badsoud en bad daarmee (let wel jy kan seep…

Read More Read More

Kankerbos

Kankerbos

Afrikaans: Kankerbos Engels: Cancer Bush Zulu: Insiswa Word gebruik vir verkoues, diabeties, maagprobleme, interne kanker, inflammasie, lewer en rumatiek. Blare word gekook en gedrink.

Kremetartboom

Kremetartboom

Afrikaans: Kremetartboom Engels: Baobab tree Zulu:  Isimuthu Non-toxic. Word gebruik vir cholesterol, kanker en verskillende kwale. Dit is ook ‘n antioksidant. Die bas bevat Vit. A, B1, B2, B3 en zinc, magnesium, malic acid en glukose. Die saad word gebruik vir diarree en nierkwale.

Suur In Jou Liggaam

Suur In Jou Liggaam

Het jy geweet te veel suur in jou liggaam kan jou baie probleme gee? Dit kan veroorsaak dat jou liggaam vol pyne is. Dit vererger maagsere, artritis en sooibrand. As jy enige van hierdie kwale het, dan kry jy jou sure onder beheer en dan sal daai lastige pyne verdwyn.