Dr. Masaka
‘n Dag In Die Lewe Van Dr. Masaka
Huweliksprobleme
Huweliksprobleme is baie hartseer. Om te dink 2 mense is lief vir mekaar en iewers langs die pad het jou lewensmaat die pad byster geraak en groener weivelde gaan soek, want daar is nie meer liefde nie. Hoe gebeur dit? Respek en liefde verdwyn uit die verhouding, hulle kan nie meer oor dieselfde goed praat nie, daar is altyd rusie en miskommunikasie. Daar is ook nie opwinding in die huwelik nie. Ek weet van mense wat al 25 jaar tot 30…
Ongelukkigheid
Boosheid is gewoonlik iets wat in jou huis plaasvind, soos byvoorbeeld ongelukkigheid, siektes, huweliksprobleme, bakleiery, misverstande ens. Daar kom ook ‘n tyd wat jy niks kan reg doen nie en alles loop net verkeerd. Daar is ook die moontlikheid dat jy hartseer in jou huis uitbeeld, soos sekere beelde, portrette ens. ‘n Skildery met ‘n hartseer gesig of huilende ogies kan lei tot ongelukkigheid in jou huis. Erfstukke wat onreëlmatig bekom is, of iemand wat stry en baklei oor erfstukke kan ook…
Gelukbringers
Werking Die gelukbringer is gemaak vir enige probleme wat na jou kant toe kom. Dit verwyder alle negatiewe energie en trek positeiwe energie na jou toe. Hy beskerm jou ook teen verwensing en vervloeking. Hy help ook met verhoudings, kommunikasie ens. Identifikasie Die gelubringer is ‘n klein rooi materiaal sakkie wat verpak is met ‘n spesiale badsout en holy ash. Gebruiksaanwysing Om te gebruik: Sit sakkie in jou badwater met die badsoud en bad daarmee (let wel jy kan seep…
Kankerbos
Afrikaans: Kankerbos Engels: Cancer Bush Zulu: Insiswa Word gebruik vir verkoues, diabeties, maagprobleme, interne kanker, inflammasie, lewer en rumatiek. Blare word gekook en gedrink.
Bitter Aalwyn
Afrikaans: Bitter aalwyn Engels: Bitter aloe Zulu: Umhlabana Word gebruik vir hoë bloeddruk en suiker. Smeer aan wonde en kanker sere.
Kremetartboom
Afrikaans: Kremetartboom Engels: Baobab tree Zulu: Isimuthu Non-toxic. Word gebruik vir cholesterol, kanker en verskillende kwale. Dit is ook ‘n antioksidant. Die bas bevat Vit. A, B1, B2, B3 en zinc, magnesium, malic acid en glukose. Die saad word gebruik vir diarree en nierkwale.
Suur In Jou Liggaam
Het jy geweet te veel suur in jou liggaam kan jou baie probleme gee? Dit kan veroorsaak dat jou liggaam vol pyne is. Dit vererger maagsere, artritis en sooibrand. As jy enige van hierdie kwale het, dan kry jy jou sure onder beheer en dan sal daai lastige pyne verdwyn.