Browsed by
Category: Kruie

Kankerbos

Kankerbos

Afrikaans: Kankerbos Engels: Cancer Bush Zulu: Insiswa Word gebruik vir verkoues, diabeties, maagprobleme, interne kanker, inflammasie, lewer en rumatiek. Blare word gekook en gedrink.

Kremetartboom

Kremetartboom

Afrikaans: Kremetartboom Engels: Baobab tree Zulu:  Isimuthu Non-toxic. Word gebruik vir cholesterol, kanker en verskillende kwale. Dit is ook ‘n antioksidant. Die bas bevat Vit. A, B1, B2, B3 en zinc, magnesium, malic acid en glukose. Die saad word gebruik vir diarree en nierkwale.

Moringa Oleifera

Moringa Oleifera

Moringa Oleifera staan bekend as die mees geneesende kruie wat al duisende jare gebruik word vir die behandeling van baie kwale.Morringa blare bevat meer vitamiene A as wortels, meer kalsium as melk,meer yster as spenasie,meer vitamiene c as lemoene,meer potassium as piesangs, en die proteine hoeveelhied van die moringa blare is mededingend met melk en eiers. Dit help vir epilepsie, hartprobleme, bloedselle, bloedarmoede, tumors, kanker, migraine, onvrugbaarheid, slaaploosheid, energie, duiseligheid, artritis ens.

ROOI PEPER (CAYENNE PEPPER):

ROOI PEPER (CAYENNE PEPPER):

Daar word beweer dat Rooi Peper geen gelyke ken wanneer dit kom by voorkoming vansiektes en verbetering van bloedsirkulasie in die liggaam nie. Dit verhoog die hart funksie, sonder om die bloeddruk te beinvloed. Daar is bewys datRooi Peper die bloeddruk verlaag, hartaanvalle en beroertes voorkom. Daar is ook gevind dat dit cholesterol vlakke en berging van vetselle in die liggaamverlaag. Rooi Peper is die mees bekendste en populêrste middel in die behandeling van arthritiswêreld wyd. Dit verlig ligte tot…

Read More Read More