Huweliksprobleme
Huweliksprobleme is baie hartseer. Om te dink 2 mense is lief vir mekaar en iewers langs die pad het jou lewensmaat die pad byster geraak en groener weivelde gaan soek, want daar is nie meer liefde nie. Hoe gebeur dit? Respek en liefde verdwyn uit die verhouding, hulle kan nie meer oor dieselfde goed praat nie, daar is altyd rusie en miskommunikasie. Daar is ook nie opwinding in die huwelik nie. Ek weet van mense wat al 25 jaar tot 30…