Browsed by
Category: Waarmee Ek Kan Help

Ongelukkigheid

Ongelukkigheid

Boosheid is gewoonlik iets wat in jou huis plaasvind, soos byvoorbeeld ongelukkigheid, siektes, huweliksprobleme, bakleiery, misverstande ens. Daar kom ook ‘n tyd wat jy niks kan reg doen nie en alles loop net verkeerd. Daar is ook die moontlikheid dat jy hartseer in jou huis uitbeeld, soos sekere beelde, portrette ens. ‘n Skildery met ‘n hartseer gesig of huilende ogies kan lei tot ongelukkigheid in jou huis. Erfstukke wat onreëlmatig bekom is, of iemand wat stry en baklei oor erfstukke kan ook…

Read More Read More

Gelukbringers

Gelukbringers

Werking Die gelukbringer is gemaak vir enige probleme wat na jou kant toe kom. Dit verwyder alle negatiewe energie en trek positeiwe energie na jou toe. Hy beskerm jou ook teen verwensing en vervloeking. Hy help ook met verhoudings, kommunikasie ens. Identifikasie Die gelubringer is ‘n klein rooi materiaal sakkie wat verpak is met ‘n spesiale badsout en holy ash. Gebruiksaanwysing Om te gebruik: Sit sakkie in jou badwater met die badsoud en bad daarmee (let wel jy kan seep…

Read More Read More

Waarmee Ek Kan Help

Waarmee Ek Kan Help

Ek is ‘n Sangoma en help mense met verskeie probleme, van siektes tot persoonlike probleme. As jy ‘n baie ongelukkige mens is of dit voel of jy vervloek is, dan is daar hulp. Ek is meer as 30 jaar in die beroep en het al duisende mense gehelp wat regtig in die donkerte was. My werk behels: Ek is weer terug in die Kaap. Ek nooi al my ou kliënte om weer met my kontak te maak indien julle weer…

Read More Read More