![](https://www.janmasaka.co.za/wp-content/uploads/2024/10/luck-1038x576.webp)
Gelukbringers
Werking
Die gelukbringer is gemaak vir enige probleme wat na jou kant toe kom. Dit verwyder alle negatiewe energie en trek positeiwe energie na jou toe. Hy beskerm jou ook teen verwensing en vervloeking. Hy help ook met verhoudings, kommunikasie ens.
Identifikasie
Die gelubringer is ‘n klein rooi materiaal sakkie wat verpak is met ‘n spesiale badsout en holy ash.
Gebruiksaanwysing
Om te gebruik: Sit sakkie in jou badwater met die badsoud en bad daarmee (let wel jy kan seep gebruik). Die water moet so warm as moontlik wees, so die bad proses kan so 20min duur. As jy klaar gebad het, druk die sakkie sodat meeste water uit kom. Plaas dan die sakkie onder jou kopkussing en slaap daarop vir 7dae. Gooi holy ash in half liter water en sprinkel elke aand bietjie in jou kamer (kaalvoete). Na 7 dae moet jy klaar gesprinkel wees en dan dra jy die sakkie op jou. Dan sal jy sien watse verskil dit in jou lewe gaan maak.