Huweliksprobleme

Huweliksprobleme


Huweliksprobleme is baie hartseer. Om te dink 2 mense is lief vir mekaar en iewers langs die pad het jou lewensmaat die pad byster geraak en groener weivelde gaan soek, want daar is nie meer liefde nie. Hoe gebeur dit?

Respek en liefde verdwyn uit die verhouding, hulle kan nie meer oor dieselfde goed praat nie, daar is altyd rusie en miskommunikasie. Daar is ook nie opwinding in die huwelik nie.

Ek weet van mense wat al 25 jaar tot 30 jaar getroud is, dan kom hul huweliksmaat agter hul is nie vir mekaar bedoel nie en is verlief op iemand anders. Hoekom na so lang tyd? Dis hartseer, maar dis waar.

Die boosheid kan oral intree.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *