Kankerbos Kankerbos August 30, 2024 JanMasaka.co.za Comments 0 Comment Afrikaans: Kankerbos Engels: Cancer Bush Zulu: Insiswa Word gebruik vir verkoues, diabeties, maagprobleme, interne kanker, inflammasie, lewer en rumatiek. Blare word gekook en gedrink.