Kremetartboom

Kremetartboom


Afrikaans: Kremetartboom

Engels: Baobab tree

Zulu:  Isimuthu

Non-toxic.

Word gebruik vir cholesterol, kanker en verskillende kwale. Dit is ook ‘n antioksidant.

Die bas bevat Vit. A, B1, B2, B3 en zinc, magnesium, malic acid en glukose.

Die saad word gebruik vir diarree en nierkwale.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *