![](https://www.janmasaka.co.za/wp-content/uploads/2024/08/moringa-6582660_1280-1038x576.jpg)
Moringa Oleifera
Moringa Oleifera staan bekend as die mees geneesende kruie wat al duisende jare gebruik word vir die behandeling van baie kwale.Morringa blare bevat meer vitamiene A as wortels, meer kalsium as melk,meer yster as spenasie,meer vitamiene c as lemoene,meer potassium as piesangs, en die proteine hoeveelhied van die moringa blare is mededingend met melk en eiers.
Dit help vir epilepsie, hartprobleme, bloedselle, bloedarmoede, tumors, kanker, migraine, onvrugbaarheid, slaaploosheid, energie, duiseligheid, artritis ens.