![](https://www.janmasaka.co.za/wp-content/uploads/2024/10/lonely-1038x576.webp)
Ongelukkigheid
Boosheid is gewoonlik iets wat in jou huis plaasvind, soos byvoorbeeld ongelukkigheid, siektes, huweliksprobleme, bakleiery, misverstande ens. Daar kom ook ‘n tyd wat jy niks kan reg doen nie en alles loop net verkeerd.
Daar is ook die moontlikheid dat jy hartseer in jou huis uitbeeld, soos sekere beelde, portrette ens. ‘n Skildery met ‘n hartseer gesig of huilende ogies kan lei tot ongelukkigheid in jou huis. Erfstukke wat onreëlmatig bekom is, of iemand wat stry en baklei oor erfstukke kan ook ongeluk in jou huis bring. Daar is so baie klein dingetjies waarvan ons nie weet nie wat kan lei tot ongelukkigheid ens.