![](https://www.janmasaka.co.za/wp-content/uploads/2024/08/jan.jpg)
Waarmee Ek Kan Help
Ek is ‘n Sangoma en help mense met verskeie probleme, van siektes tot persoonlike probleme. As jy ‘n baie ongelukkige mens is of dit voel of jy vervloek is, dan is daar hulp. Ek is meer as 30 jaar in die beroep en het al duisende mense gehelp wat regtig in die donkerte was. My werk behels:
- Voorkoming van ongelukkigheid.
- Verwydering van ongelukkigheid.
- Gelukbringers.
- Maak huise skoon wat beset word deur demone, goëlery of dwalende geeste.
- Besighede wat vervloek is word ook skoongemaak.
- Struikelblokke in jou lewe kan ook verwyder word.
- Regstel van huweliksprobleme en liefdesprobleme.
- Ek behandel ook enige siektes, kinderloosheid ens.
- As jy in ‘n hofsaak betrokke is en onskuldig is, dan kan ek ook help.
Ek is weer terug in die Kaap. Ek nooi al my ou kliënte om weer met my kontak te maak indien julle weer persoonlike probleme het. My selnommers is 074 248 9000 en 082 075 3490. E-pos info@janmasaka.co.za.